1 reviews | Active since Feb 2017

13 Feb 2017, 11:54

Not resolving query

<p>Ek is verskriklik moedeloos met Discovery. Ek probeer al van verlede jaar om 'n besoek van 30 November te betaal kry. Eers was die kode verkeerd en toe stuur die dokter die regte rekening met 'n regte kode. Teen 23 Januarie 2017 was dit nog steeds nie betaal nie. Ek het toe weer die rekening en die nuwe rekening vir hulle gestuur. </p> <p>Ek het albei PMB briewe, Aanhangsel ********** 959 PMB brief vir 2016 met 15 sessies en Aanhangsel PMB 2017 met 2017 se PMB toestemming, aan die eis geheg en aan Discovery gestuur.</p> <p>Nou het hulle die besoek van 23 Januarie 2017 uit die PMB 2017 betaal, maar die besoek van 30 November 2016 afgetrek van my mediese spaarrekening.</p> <p>EK WEET NIE MEER WAT OM TE DOEN DAT HULLE DIT REG DOEN NIE.</p>

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply13 Feb 2017, 12:26
Official

Dear esmarie-muller

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply15 Feb 2017, 09:44
Official

Dear esmarie-muller

We can confirm that we have resolved this matter.

Regards
Discovery Health Servicing Team