Non non-disclosure

Ek het my aansoek by discovery deur ons broker ingevul op 23 Augustus 2016. Na n groot gesukkel is ek uiteindelik n lid vanaf 1 Oktober 2016. In Januarie 2017 maak ek n afspraak by my ginekeloog vir n ondersoek na ek van Oktober af simptome begin toon wat n dr nodig het. Ek was nog nooit voor heen by n ginea nie. Ek kry n afspraak vir 9 Februarie.

Tydens die ondersoek en diagnose besluit ek en die dokter dat op my ouderdom en die diagnose ons dalk sommer n historektomie moet doen. Voor dinge vererger. Hy gee vir my ICD10 kodes en briewe en die operasie is geskeduleer vir 16 Februarie 2017. Ek moet self die fonds s***el en die auth kodes kry en dit dan deurstuur aan die hospitaal wat die reelings verder sal hanteer.

Ek ****ak Discovery net om te hoor dat omdat ek nog nie 9 maande by hulle is nie gaan hulle eers my profiel verwys vir versere ondersoek met betrekking tot non disclosure. Dit kan glo tot 7 werksdae neem.

Ek bel hulle weer Maandag waar hulle my in kennis stel dat die Dr n brief moet invul betreffende sy ondersoek en bevinding. Hy stuur die brief en teen Woensdag oggend kry ek n oproep van Discovery.

Die dame wil toe weer als weet wat gelei het tot my dr toe gaanery. My simotome. Hoe lank dit al aankom etc. Ek antw al haar vra en sy vra my toe terloops of ek elke dag n nuzak pil drink. Ek se ja. Sy se ja sy sien so van my apteek eise. Sy vra hoe lank drink ek dit al? Ek se om en by n jaar. Sy vra my toe of ek besef dat ek dit nie so op my aansoekvorm aangedui het nie en dat dit non disclosure of information is en moontlik n invloed op my hosp auth kan he. Ek is geskok.

My dr het nuzak voorgeskryf om my temperament in toom te hou. Natuurlik gryp ek dadelik my aansoek vorm en een van die vrae verwys na behandelimg voor of diagnose van depressie. Ek het nee geantw. N eerlike nee. Want ek is nog nooit gediagnoseer met depressie nie en volgens my is my temperament en depressie werelde verwyder.

Ek word toe later woensdag middag deur dieselfde vrou ge****ak en oor die telefoon gese dat my mediese fonds gekanselleer word terugwerkend tot 1 Okt 2016 aangesien hulle dit sien as non disclosure.

Ek ****ak toe my broker en stuur al my info aan hulle deur. Sy ****ak vir discovery en hulle antwoord haar 2 dae later trug. Volgens hulle dui my dr op sy brief aan dat my simptome +-5 maande terug begin het. Dit wil se Oktober wanneer my medies begin het en ek het op my vorm aangedui dat ek geen probleme het mbt my baarmoeder etc. nie. Dis nou hulle nuwe rede vir die kansellasie vir my medies.

My punt is ek het daai aansoek vorm al 23 aug ingevul en aan hulle gestuur op watter datum ek toe nog geen probleme gehad nie. Hoe verander hulle storie elkgeval tussen my en my broker.

Kersie op die koek is dat ek waaragtag vandag n oproep kry waarin discovery my meedeel dat ek al my claims aan hulle moet terugbetaal of hulle oorhandig my. Dit nadat ek nog geen skrywe van hulle ontvang het waarin hulle my meedeel van die kanselasie nie en terwyl my broker nog besig is om namens my te probeer om die saak te beredder. R5700 per maand later en dan soek hulle vir discrepencies om jou nie te dek nie.

So i get a letter at last and they revert back to the nuzak. I cannot deal...
So i get a letter at last and they revert back to the nuzak. I cannot deal...
Dear adel-otto
Thanks for reaching out. We’re investigating the issue and we’ll contact you shortly.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear adel-otto
Thanks for reaching out. We’re investigating the issue and we’ll contact you shortly.
Regards
Discovery Health Servicing Team
As expected no contact from discovery today. Maybe tomorrow. Maybe Monday. I mean the only person here worried about my actual health and wellbeing is me.
As expected no contact from discovery today. Maybe tomorrow. Maybe Monday. I mean the only person here worried about my actual health and wellbeing is me.
Dear adel-otto
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear adel-otto
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team