1 reviews | Active since Oct 2015
nogsteeds geen geluk
Ek het n ruk terug gekla oor Discovery. Vandag gaan ek maar weer aan! Ek baklei nou al 2 dae met hulle. Volgens die mense by ons kantoor in Kathu is daar nie veronderstel om n wag periode te wees nie, en dit is hoekom ek my vrou en dogterjie oor geskuif het van Gems af. En toe begin my teenspoed!!!! Ek het nou n 10maande oue baba dogterjie met mangel ontsteking en baba masels, maar geen medies vir haar nie! Net gister toe se n vroutjie met die naam Katie 'Mnr daar is nie veronderstel om n wag periode te wees nie'. Enige iemand wat sy kop gebruik sal hulle mos dan los op Gems tot einde Januarie en dan oorskuif as jy weet hulle sal op n wagperiode geplaas word!!! Ek is so teleurgesteld ek raai Discovery Health sterk af! Hulle draai jou n rat voor die o? vir eie gewin!
Thank you for your comment.
As previously discussed the Waiting Period is app**** based on the information provided on the application form.
We're aware of your query and our team will be in contact to discuss this matter further.
Regards
Jashvir