KEY CARE PLUS
Baba is op 18/8/2017 geneem na Medicross Langeberg waar daar gevra is dat sy 'n verwysing moet gee dat Baba na die Pediater Dr Hough & Liebenberg verwys moet word, volgens Discovery is daar vir ons gese dat sy die baba moet neem na die GP en 'n verwysing kry sodat sy 'n magtiging kan kry om die baba na die Pediater te neem, maar het 'n sms ontvang wat se (PLEASE BE ADVISED THAT YOUR REQUEST TO SE A SPECIALIST WAS DECLINED AS WE DO NOT COVER ROUTINE CHECKUPS THAT ARE MANAGEABLE BY THE GP) en dis tog die ouer se keuse of sy die baba na 'n pediater wil neem wat elke dag met baba's werk het niks teen 'n GP nie maar hulle doen nie 'n deeglike ondersoeke met die baba nie. NB!!!! En die baba is nie ondersoek deur Dr nie slegs geskryf opvolg ondersoek.
Dit is onaanvaarbaar ek soek dringend 'n magtigings nr, hierdie is die hoeveelste keer dat ons sukkel met Discovery om 'n magtingsnr te kry om die baba na 'n pediater te neem die vorige keer moes ons dit uit ons eie sak betaal 'WAARVOOR HET ONS DAN 'N MEDIES "
Dr Hough & Liebenberg het gese dat die baba teruggeneem moet word na hom toe as sy 6 maande oud is .
Dear sonja-fish
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear sonja-fish
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear sonja-fish
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear sonja-fish
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
