sP
sonja P

1 reviews | Active since Jan 2017

25 Jan 2017, 12:19

Geen diens Discovery Health

<p>Goeie Dag</p> <p>Ek wil graag net kommentaar lewer oor Discover health se swak diens ek het R500 ****ant betaal om nuwe leêr by nuwe Dr oop te maak hul het vir my gesê ek moet dit terug claim by Discovery, so het ek gemaak maar discovery verwys my terug na Dr want die Dr blykbaar nie die regte tarief vra nie. Ek het 2 keer versoek dat Discovery my ****ak want ek glo nie hul verstaan die claim nie. maar 3weke later en ek het nog geen oproep van Discovery ontvang nie.</p>

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply25 Jan 2017, 12:45
Official

Dear Sonja321

Thanks for reaching out. We’re investigating the issue and we’ll contact you shortly.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply27 Jan 2017, 15:07
Official

Dear Sonja321

We have been in touch with you to answer your comments.

Regards
Discovery Health Servicing Team