CB
Conrad B

1 reviews | Active since Nov 2012

24 Oct 2016, 13:25

***ken useless

<p>Ek het aan die begin van die jaar 2016 na Discovery se Smart Plan geskuif. 'n Discovery telefoon verteenwoordiger het bevestig dat my huis dokter op die netwerk plan is. Nou 10 maande down the line kry ek 'n doktersrekening na my vrou ons huis dokter besoek het vir 'n bevestiging van swangerskap. Ek bel toe Discovery en hul sê dat my huis dokter nie op die Smart Plan Netwerk is nie en dat ek self die rekening moet betaal. Na 'n lang ge****k sê hul toe nou uit eindelik vir my dat ek na 'n ander plan toe kan skuif want hul het die "recording" geluister wat die verteenwoordiger vir my verkeerde inligting gegee het.</p> <p>Ek stuur toe 'n email om my plan skuif te begin en hier kry ek 'n epos wat sê as ek wil skuif moet ek 'n 'back payment" van R16 000 maak as ek wil skuif???? Hoe die bliksem werk julle?? Julle gee vir my verkeerde informasie en dan as ek nou jul hulp nodig het nou skroef jul my vir R16 000???? Vokken belaglik!! Ek raai enige iemand aan wat Discovery oorweeg as 'n medies om eerder vêr ander kant toe te kyk. Mens betaal jou paaiement getrou en hul soek net jou geld maar wanneer jy hul nodig het is hul nerens om te help nie!! Belagli**** </p>

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply24 Oct 2016, 13:37
Official

Dear Conrad08

We apologise for the frustration this has caused. We will contact you to resolve the matter as soon as we can.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply25 Oct 2016, 15:42
Official

Dear Conrad08

We’ve emailed you to confirm that this matter has been settled. Please be in touch if you have any other concerns.

Regards
Umiksha Maharaj