aA
adeo A

1 reviews | Active since Aug 2016

05 Aug 2016, 17:36

Diskriminasie op grond van ouderdom

<p>Ek behoort aan Naspers mediese fonds wat deur Discovery health geadministreer word. En toe besluit die mediese fonds dat hulle nie meer hormoonvervangingstablette gaan uitbetaal aan persone ouer as 65 jaar nie!!! Dames van die ouderdom het nog steeds die pille nodig. Op grond waarvan het julle so n besluit geneem? Dit blyk ook dat julle die enigste fonds is wat dit nie uitbetaal. Dis n skandalige diskriminasie. Kan julle vir my sê waarom die besluit?</p>

0
Replies (3)
Discovery Health
Discovery Health's reply08 Aug 2016, 06:01
Official

Dear sanet-breet

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply10 Aug 2016, 11:52
Official

Dear sanet-breet

We have been in touch with you to answer your comments.

Regards
Bradley

aA
adeo A's update10 Aug 2016, 12:22
Reviewer Update

Baie dankie aan Discovery Health. Iemand van die maatskappy hey my ges***el en my probleem is opgelos. Baie dankie daarvoor