QH
Quinton Henry-Taylor

1 reviews | Active since Feb 2015

07 Aug 2019, 22:12

Discovery SA

Liewe Discovery Suid-Afrika...

Ek het nog altyd julle kant gevat in elke opsig as mense vir my gese het skuif, Discovery gaan my nog teleurstel,maar met goeie 'faith' het ek julle aanhou ondersteun en betaal elke maand aan 4 mediese fondse getrou maand vir maand... Ten spyte dat ek elke keer medikasie fooi moet inbetaal as ek by die dokter was , knuip ek my oe toe en ek ondersteun julle nogsteeds, ten spyte dat ek gereeld suspend word omdat julle nie die regte bank besonderhede kan capture nie, bly ek nog by julle. Ten spyte dat julle mens n invite stuur om n rekening te oop by julle bank, en ek maande sukkel net om n flippen proof of residence te upload, bly ek nog...

Vandag vat die cherry op die koek... weet julle kliente dat julle by vitality die 75% discount op planet fitness en virgin active binnekort gaan kanseleer? Ook die 25% active rewards?

Wat is die nut van Discovery nou eintlik? Elke maand val daar 1 benefit vir benefit weg, en ons moet dieselfde premie elke maand betaal?

Discovery, dit is nie fair nie, en julle stel my diep teleur vannaand!!! Dissapointed is not the word how i am feeling right now...

0
Replies (1)
Discovery Health
Discovery Health's reply08 Aug 2019, 09:17
Official
Dear Quinton Henry-Taylor

Your concerns are important to us. We will contact you soon to answer your comments.

Kind regards
Discovery Health Servicing Team