JP
Jop P

1 reviews | Active since Feb 2017

06 Nov 2023, 16:11

Discovery Medies Kronies = Pateties

Swakste dienservaring ooit. Vandag was die kersie op die koek. Besig met aansoek vir kroniese kondiese en sowaar as vet kom hulle vandag terug en vra vir informasie voorsien op die 20ste Oktober REEDS. Dit is uiters swak en dis die laaste wat mens verwag van so groot maatskappy. Maar betaal moet jy betaal. Maar die oomblik as jy eis dan is alles verkeerd en gooi hulle jou dokumente reguit in die snippermandjie! SWAK!!!

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply07 Nov 2023, 06:40
Official
Dear Jop P

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.
 
Regards
Discovery Health Servicing Team


Discovery Health
Discovery Health's reply07 Nov 2023, 14:09
Official
Dear Jop P

We have been in touch with you to answer your comments.
 
Regards
Discovery Health Servicing Team