wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

20 Jan 2021, 21:01

Discovery kom nie terug nie

Wel op die 7de het n dame my gebel na my eerste klagte. Sy het alles gedoen wat sy gese het sy gaan doen. Sy het my in gecc in die mail en alles. Kyk mooi wat vandag se datum is die 21 januarie en tot nou toe kon niemand se hkm en waarom ek R30 moes betaal het nie. Maar los julle beteken niks maar my geld is goed genoeg elke maand klok ****. Baie dankie vir niks en baie dankie vir julle moeite ek sal sorg ek my R30 op medisyne terug kry wat julle sal betaal ek het al die bewyse en mails wat julle niks doen nie. So ek sal penado stroop vat en dan sal ek elke keer wat hulle my R30 vra dit aftrek dan kan julle dit betaal.

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply21 Jan 2021, 07:33
Official
Dear wayne E
 
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible. 
 
Regards 
Discovery Health Servicing Team 
Discovery Health
Discovery Health's reply25 Jan 2021, 12:34
Official
Dear wayne E
 
We contacted you to discuss your concerns.
 
Regards 
Discovery Health Servicing Team