RV
Riaan V

1 reviews | Active since Nov 2016

11 Nov 2016, 12:41

Discovery Health

<p>Probeer nou twee dae om met Discovery Health te praat aangaande die aansluiting van hul mediese fonds. Vanoggend 11/11/2016 met 9 vers****ende mense gepraat en op die stadium weet ek nog net hulle het 22 vers****ende opsies om van te kies. Praat met Klientediens, word verwys na \\kronies wat een van my vrae is. Kronies verwys my terug aangesien hulle my nie kan antwoord nie. Word weer na verskeie persone deurgesit sonder enige sukses. Hoop nie hulle diens as jy moet eis is so pateties nie. Ek is moedeloos. Spreek woordelik van bakboord na stuurboord.</p>

0
Replies (2)
Discovery Health
Discovery Health's reply11 Nov 2016, 15:00
Official

Dear riaan58

We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible.

Regards
Discovery Health Servicing Team

Discovery Health
Discovery Health's reply14 Nov 2016, 11:08
Official

Dear riaan58

We have been in touch with you to answer your comments.

Please let us know if you have any questions.

Regards
Discovery Health Servicing Team