1 reviews | Active since Mar 2018
Discovert is baie swak dink voor jy op hulle plan gaan
Ek is so teleur gesteld in discivery key care plus plan. Elke maand is hulle vinnig om mens se premie te vat maar nou dat ek n nood operasie moet kry op my kniee weier hulle want kniee word nie gedek op die plan nie al wat hulle vir my se is dat die dr maar met heeltyd medikasie moet gee vir my knie ek kan glad nie op my been trap nie my been kan nie agtertoe buig of reguit gaan nie en hulle is nie gepla da oor nie solank hulle nie geld hoef te betaal nie maar net premies in kry is hulle gelukkig. Dis is baie swak van n mediese fonds om mens nie tegemoet te wil kom in n nood nie dit is ook nie asof mens elke dag n kniee operasie moet kry nie maar wanneer dit medies belangsrik is om n operasie te kry wil hulle geen uitsonderings maak nie. Nou gaan my enkels seer gemaak word en my heup want al my gewig word op hulle gesit. Maar ja solank n medies nie uutgawes het nie is hulle gelukkig.ek het al soveel mense verwys na discovery toe en so ewe gese ek sukkel niks met die plan nie is ek spuit dat ek dit gedoen het.
Dear jessica-taljaard
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear jessica-taljaard
Your concerns are important to us and we will be in touch soon with an answer to your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear jessica-taljaard
Please check your email inbox for our final feedback.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear jessica-taljaard
Please check your email inbox for our final feedback.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear jessica-taljaard
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear jessica-taljaard
We have been in touch with you to answer your comments.
Regards
Discovery Health Servicing Team
