1 reviews | Active since Jul 2016
Belaglik
LA Health (Discovery) Ek verstaan glad nie hoe die dinge werk nie... Julle se julle gee om vir jul kliente se "mental health", maar jul weier om my kind se medikasie te dek. Julle dek sy besoeke en wanneer hy opgeneem word in die kliniek, dan dek jul die dokters en medikasie, maar buite die hospitaal glad nie. Dit kom uit die spaar plan.. maar genade... die spaar plan is van so aard dat as ons net sy mediaksie uit die spaar plan betaal moet ek nog inbetaal en dan het die res van die gesin geen mediese fonds vir die jaar nie. In plaas daarvan dat jul verligting bring, veroorsaak julle net meer spanning. Moet ek nou my kind weier om medikasie te kry wat hy benodig of moet die res van ons nou maar nie mediese fonds he elke jaar nie??? Dit is net belaglik!
Regards
Discovery Health Servicing Team
Regards
Discovery Health Servicing Team
Regards
Discovery Health Servicing Team
Regards
Discovery Health Servicing Team
When will I get an answer? I was phoned on Friday, but told that you would investigate and provide feedback.
When will I get an answer? I was phoned on Friday, but told that you would investigate and provide feedback.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Regards
Discovery Health Servicing Team
