1 reviews | Active since Jul 2011
Baie ontevrede kliënt
Dit kom voor of Discovery onbevoeg is, en dat die optrede onetiese is.
Ek was in Glynnview Hospitaal vanaf 13 Maart 2019 tot 1 April 2019. Nadat ek ontslaan is, is my hele spaarrekening uitgeput, na 'n lang gesukkel met Discovery.... is die fondse terug betaal in my spaar rekening, daar is duidelik vir my gese by die hospitaal dat alle kostes wat "in-hospital" is, Discovery alle kostes tenvolle sal dek. Hoekom mors Discovery hulle kliënte se tyd. Ek het 'n ver**** benodig van die Occupational The****** (OT) wat ek saam mee gewerk het In-hospital, ek moes dit uit my eie sak betaal. Om watter rede weet ek nie, want alle In-hospital behandeling moet Discovery dek. Met my laaste interaksie met Discovery oor die ver**** wat gedoen is, wil Discovery nie die volle bedrag dek nie..... Die dame met wie ek gepraat het het erken dat Discovery kanse vat!! Hoe werk dit? Tot die staaf herken dít!! Die debietorder kom maklik van my bank rekening af, maar as Discovery moet betaal, is daar altyd stories en swak diens... Ek en my familie is al jare kliënte van Discovery, hoekom word getroue kliënte so behandel? Ek wil net weereens my ontevredenheid beklemtoon.
Abosuluut swak! Baie ongelukkige kliënt!!!
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible. Regards
Discovery Health Servicing Team
We’ve noted your concerns and we’re investigating the matter. We’ll contact you with feedback as soon as possible. Regards
Discovery Health Servicing Team
Kindly action.
Kindly action.
