1 reviews | Active since Dec 2016
As julle my geld steel, hoekom moet ek 10 werksdae wag vir die wonderwerk om dit terug te kty?
Vir hierdie geval verdien Disco nie eers seen sterretjie nie! Ons het ons premie vir September laat betaal, skuldig met rede maar nie verskoning nie. Die premie is toe wel betaal per EFT. Op 1 Oktober verhaal Discovery toe die nuwe premie, maar debiteer my met 4 maande se paaiemente. Lekker diefstal in my boek en dalk 'n saak vir die SAPS, maar almal maak seker foute? Eers ontken hulle die fout, asof mens onnosel is en toe mis hulle ook die eft betaling, eish! Nou probeer ek my geld terugkry en behalwe dat hulle nog steeds probeer om 'n ekstra premie te steel, is dit nou die houding dat die 3- 5 werksdae vat vir die debietorder om op hul rekening as betaal te wys en dan sal dit hulle behaag om dit te oorweeg om daarna, as iemand dit seker optel so per 'n wonderwerk sal dit binne 3-5 dae terugbetaal word, Intussen is van my debietorders teruggestuur as gevolg van hulle fout, so daar loop nou weer 'n klom kostes deur my rekening wat Discovery seker sal aflag, Gee asb my gesteelde geld terug en laat weet waarheen ek die eis kan stuur vir my ekstra bankkostes en heraansluiting van melfoon en ander kostes.
Dear danie-joubert
We’re sorry to hear you’re dissatisfied. Please give us a chance to look into your query and we’ll be in touch soon.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear danie-joubert
We’re sorry to hear you’re dissatisfied. Please give us a chance to look into your query and we’ll be in touch soon.
Regards
Discovery Health Servicing Team
Dear danie-joubert
We have been in contact with you regarding your comments. We will send you feedback by email.
Kind regards
Discovery Health Servicing Team
Dear danie-joubert
We have been in contact with you regarding your comments. We will send you feedback by email.
Kind regards
Discovery Health Servicing Team
