1 reviews | Active since May 2013
Add dependant
Mediese fonds lid nommer: *** AJ Kruger ID NO ***.<br> Ek het vroeg in Okt.2015 deur ons maatskappy vorms voltooi om nog 'n lid by te voeg op my mediese fonds Discovery. Ek is al meer as 10jaar by Discovery en dit is regitg my eerste swak diens by hulle. So keelvol en moeg om heen en weer rond gegooi te word. Ek moet my oudste kind 11jaar oud (Stiefseun) op my medies plaas omrede die medies waarop hy was baie swak was wat mediese hulp vir kinders aan betref. Vorm is voltooi en deur gegee aan die dames wat met ons maatskappy se mediese fondse werk, week later is ek laat weet dat ek punt 7 en punt 8 moet voltooi, let wel dat punt 8 slegs vir volwassen mense is, maar nie tem min voltooi ek, ek stuur terug. Op die vorm het ek ja geantwoord op punt 7.2.2 & 7.2.3 en neem kennis daar is geen plek waar ek op die vorm kan skryf waarom ek JA antwoord nie. Neem kennis my seun is nog nie op my medies nie. Toe stuur Discovery 'n brief nou moet ek die JA verduidelik, en ek doen so, vandag kry ek WEER 'n brief ek moet nou tandarts kodes en kwotasies kry. En my seun is nou nie nog nie op my medies. Verwysings na Discovery / *** 29Okt & *** 02Nov. 2015
Thank you for your comment.
We are currently investigating your query and will be in contact with feedback.
Regards
Annelize
Thank you for your comment.
We are currently investigating your query and will be in contact with feedback.
Regards
Annelize
