KL
Koos L

1 reviews | Active since Feb 2017

24 Jul 2018, 07:40

Vroegoggend Bemarking Stategie

Hoe kan enige iemand wat by volle positiewe is rond en bont boodskappe stuur om sy besigheid te bemark?! Wanneer dit egter om 02:59 is dan is dit belaglik en totaal onaanvaarbaar. Meneer, stop dit, ek stel nie belang in jou produk nie, dis my foon, my nommer, hou op om dit te misbruik. Ek soek nie stories of verduideliking nie! As dit aanhou sal jy weer van my hoor, of ****ak self die ou wat die boodskappe aan my stuur!

APPLY for loan at DIRECT AXIS finance up to R2million at 3% rate & blacklisted CAN also CALL ********** 992 or **********

0
Replies (1)
DirectAxis
DirectAxis's reply24 Jul 2018, 08:29
Official

Hello, thanks for getting in touch. The messages which you've been receiving ar from a syndicate. We're aware of the syndicates and partner with our ***** Department on a regular basis. Please read https://www.directaxis.co.za/make-a-plan/how-to-spot-a-**** once you have a moment and feel free to forward any relevant information onto *** Team DirectAxis