WH
WIKUS H

1 reviews | Active since Nov 2015

12 Nov 2015, 09:53

TIME WASTING

Wil net hiermee aan hulle se hulle weet presies hoe om mens se tyd te mors vir n skaamlike 3 dae bel daar elke dag n persoon my om die lening waarvoor ek aansoek gedoen het te bevestig , elke keer moet ek deur gesit word om dan vertel te word ,daar is ongelukkig niemand wat my nou kan help nie maar daar sal weer iemand s***el . Ek doen aansoek op n vergrote lening as my huidige lening , waardeur hulle my ge****ak het om my n aanbieding te gee , UITEINDELIK vandag bel iemand my weer net om weer vir n hele 15 minute te wag vir n persoon om die oproep te hanteer en dan aan die einde vir my te se meneer ongelukkig is die lening nie moontlik nie , ek doen reeds aansoek om die lening om die huidige lening aftelos en so ook ander rekeninge aftelos . Verstaan net nie hoekom ****ak hulle kliente en se meneer ons kan jou die soort lening aanbied om op die ou end n mens se tyd te mors nie .....

0
Replies (1)
DirectAxis
DirectAxis's reply12 Nov 2015, 10:13
Official
Hello WIKUS89,

Thank you for bringing this to our attention. We have escalated the matter to a consultant who will be in touch with you shortly.

Kind regards,
Direct Axis Customer Relationship Management Team

Best regards,