Ek probeer hul ****ak al die hele week. Wil graag uitvind wat my uitstaande bedrag is,aangesien dit nou amper klaar betaal is. Ek het verskeie nommers ges***el en dan hou mens aan vir 20 min en niks gebeur nie. Ek het ook mail gestuur en geen terugvoering gekry nie.
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.