LS
Lizelle S

1 reviews | Active since Sept 2015

16 Oct 2015, 09:11

Direct Engines Bad Bad Service!

Ek het 'n engine by Dillan gekoop en R8000 vir hom betaal. Ons het baie lank gewag voor die engine afgelewer is, en toe ons hom kry is dit 'n stuk s****. Die meeste van die parte op die engine is stukkend en geroes. Ek het paar keer vir Dillan email gestuur en hom gebel en toe het hy my gevloek en op my geskreeu en die foon in my oor neer gegooi. Na 'n lang gesukkel het ek by sy supplier Shaun in Vereniging uitgekom waar hy belowe het om my te refund op die stukkende parte op die engine. Ek het al n paar emails gestuur waarin ek hom n kwotasie gestuur het vir die vervang van die parte wat so geroes en stukkend was. Ek kry geen terug voering nie. Hierdie is die swakste diens wat ek al ooit ontvang het, en ek dink hierdie mense is 'n spul *****s. Hul wil baie gou hul geld h?, en sodra hul dit ontvang hoor jy niks meer van hul nie en sit jy met die s**** wat hul verkoop. Dillan is 'n ongeskikte, onopgevoede mens!

0
Replies (0)