MH
MARISA H
1 reviews | Active since Jun 2016
03 Jun 2016, 13:09
besonderse goeie diens
<p>Ek kan DIGI-T aanbeveel vir enige onderneming of self individue wat "printing" gedoen wil hê.</p> <p>Janzia se diens is fantasties en mens kan sien geen taak vir haar en die span is te groot of klein.</p> <p> </p> <p>Baie dankie / keep up the good work!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)