PW
Pieter W

1 reviews | Active since Jun 2022

23 Jun 2022, 18:28

Very unhappy

Ek het my kar gery na ACD Middelburg vir n trrrrr geluid, hulle het die fout ge identifiseer as n gebuigde Conrod. ACD Middelburg beveel toe aan dat DIESELTECH die werk sal doen, die kar het by Dieseltech gestaan vir n maand, ek doen toe navraag, want hulle ****ak my nie. Ek vra vir n kwitasie maar na 2maande , kry ek n oproep hulle het die enjin totaal gestrip sonder TOESTEMMING, en n kwitasie van R39000. N paar dae later stuur hulle my kar terug na my toe , met my hele enjin in die boot. Is dit hoe dit met ou mense gewerk word, is dit nou werks trots, is dit eerlikheid, is dit eerbare diens! Wat n skande!!!

0
Replies (0)