Swak diens!!
Ons kom van Mosselbaai, het vriende ontmoet vir 'n drankie en 'n ete. Ek en my man het glad nie kos gekry nie. Ons was 12 mense en 1 kind. Die kelner kon nie kophou nie, mense het verkeerde kos gekry, en ons niks! Toe wil die kelner my paai met 'n bakkie roomys! Diens: swak
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)