cC
carol C

1 reviews | Active since Apr 2017

17 Jul 2017, 12:28

Afskuwelik

<p>9 Julie 2017 het ons daar gaan eet. Eerstens die melkskommels wa die slegste ooit. My man se T-Been was verby rypmaak. Het 'n vrot vleis smaak gehad. Dit het hulle darem vervang met ander vleis. Hulle wou ons eers nie glo nie. Die skyfies so droog ons kon dit nie eet nie. My seun se kaas burger het geen sous opgehad en die kaas was gerasper en nie gesmelt nie. My snack platter moes ribbietjies in gehad het soos op die Menu maar was groot stukke been met omtrent geen vleis aan nie, die klein hoenderpasteitjies was bo- op gebrand. Die alfredo pasta het ook 'n verskriklike slegte smaak gehad. </p>

0
Replies (0)