1 reviews | Active since Mar 2019
Doen geen moeite, maar hou aan betaal
2020 was 'n moeilike jaar vir almal. Heelwat maatskappye kon nie werk nie en heelwat moet didgitaal begin werk. Die Voortrekkers het egter geen poging aangewend om enige dienste te lewer nie. Die jaargeld moes betaal word, maar geen moeite gedoen om dienste te lewer nie. Toe Die Voortrekkers uiteindelik weer begin byeenkomste hou (net voor die Oktober vakansie), hou hulle 1 byeenkoms waar die kinders puzzles bou! Daarna word alle spanbyeenkomste gekanselleer, maar ons geld word nie terug betaal nie. Toe ek nog in die Voortrekkers was, het ons waardevolle goed geleer, nou speel die kinders speletjies soos vroteier, en daarvoor moet ek betaal? My kind kan by die huis vroteier speel. Ek is erg teleurgesteld in die Voortrekkers. Julle kon bai meer moeite doen.
