RR
Roy R
1 reviews | Active since Apr 2020
19 May 2023, 21:12
The best in restaurant in Despatch
Aan Harold by Die Stasie Despatch Jou karaoke aand was amazing jou diens was Soos altyd uit die boonste rakke en Dan nie eens te praat van Louisa nie sy was ons Waiter en sy was absolutely amazing flink,friendelik en so eg Soos wat jy haar kan kry,haar diens en customer service is iets besonders min wat mens dit in n waiter kry.sy is ñ pragtige jong dame wat haar werk baie baie goed doen,jou soo aan blom. Sal defnetief almal aanbeveel om hulle te ondersteun,julla sal nie speid wees nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)