1 reviews | Active since Aug 2017
Swakste diens ooit
Sakke bestel - verkeerde produk gekry, nadat ek faktuur betaal het. Eienaar en werknemers ignoreer nou enige navrae. Wil produk terugneem, maar sukkel met kommunikasie.
Goeie more Estie,
Sover ons kon vasstel was julle tevrede met die sakke waarvan ons "whatsapp" kommunikasie het (16 Junie 2017). Hierdie was 'n spesiale aanbod vir 50 kg sakke (grootte: 52 cm x 108cm).
Ons het die transaksie as suksesvol en afgesluit beskou.
2 maande na aflewering het ons egter verneem dat u eggenotte nie gelukkig is met die sak grootte nie, wat wel vooraf met u bespreek was.
Breda Eckhard ***) was met ons in ****ak en is daar verder reëlings getref om die sakke te ruil vir dieselfde geldwaarde 50kg sakke (62cm x 98cm), wat aansienlik duurder is.
Tinus Joubert was vanoggend in gesprek met hom en is daar ooreengekom om teen volgende week voorraad vir julle te hê, aangesien Breda vanoggend ges***el het en vandag wou afhaal.
Verstaan asb dat ons sakke op bestelling vervaardig word.
U is welkom om ons weereens direk te s***el soos voorheen.