1 reviews | Active since May 2016

03 Apr 2017, 16:12

swak en onbetroubaar

<p>Moet asb nie besigheid doen met die sak fabriek , thinus of orin8 marketing nie . Dit het goed gegaan in die begin , maar dan word minder sakke afgelewer as wat jy bestel het en die kwaliteit is so swak dat dit onbruikbaar is . Daar word dikwels beloftes gemaak dat my geld terugbetaal gaan word maar niks gebeur nie .</p>

0
Replies (0)