FP
Frik P
1 reviews | Active since Aug 2017
18 Aug 2017, 10:47
Beste diens! Baie dankie julle.
Ek doen nou al ses maande besigheid met die manne van die sakfabriek en ek moet net sê julle diens en produkte is tops! Baie dankie spesifiek aan Tinus wat gister oggend weer 5000 sakke kom aflaai het. My kliente is gelukkig so ek is baie gelukkig! Beveel hulle graag aan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)