SB
Sjanita B

1 reviews | Active since Nov 2010

29 Jan 2016, 07:28

Food was off

Ons was 'n groep van 11 persone wat op Kersdag siek geword het nadat ons Kersdag by Die Plek geeet het, die eienaar sou ondersoek instel en terugkom na my. Tot hede het sy nie teruggekom en ek laat my nie vertel dit was net ons nie.

0
Replies (0)