AVdB
Anel Van den Berge

1 reviews | Active since Jun 2016

24 Jun 2016, 08:13

Suur melk by die Melkstal in Rustenburg

<p>Uiters teleurgesteld. Onprofessionele diens, ongeskikte werknemers. Groooot 'NO NO'!! Die mense is bitter en suur. Pragtige plek net jammer hul het GEEN sin vir besigheid nie. ****ak my gerus voor jy hulle besoek, ek vertel met liefde my storie.</p>

0
Replies (0)