DB
Donna B

1 reviews | Active since Apr 2026

26 Apr 2026, 21:03

Swak diens by die Draad

Ons was gister middag daar om gou koffie te drink voor die show se chaos. Ons arme waiter moes heel verlee kom verskoning vra en sê dat hulle nie koffie het nie maar iemand gaan gou koop. Ons het haar verseker dat dit fine is en ons sal wag maar eventually moes ons maar cancel want hulle kon ons nie help nie. So maand terug het ons pizza bestel en toe ons vra vir bordjies moes ons hoor hulle het nie borde nie. lol. Vandag moes ons beleef hoe Gerda die waiters alweer behandel. Sy remind my aan die boelies op skool. 😭

0
Replies (0)