EF
Emogene F

1 reviews | Active since Dec 2024

01 Dec 2024, 15:47

Die boom bon accord

Ons het plek gebook vir n verjaarsdag by Die boom bon accord. Toe ons daar kom is daar nie plek vir ons nie. is glad nie lekker nie. Die kos vat amper 2 ure om by jou te kom. As mens vra vir ys wag mens amper n uur. Ek moes self ys gaan haal. Die boom jalapeno chips vir R90 is mal. Dis maar net paar chips en n Russian. Die tafels word glad nie skoon gemaak nie. Asbakkies bly vol. Waiters kom elke uur na mens toe. Ek se bly weg. Ek sal nooit weer na hulle gaan nie.

0
Replies (0)