GN
Gerrie N
1 reviews | Active since Aug 2020
24 Aug 2020, 22:54
****sons dra potensiele kliente op die hande.
Laas week het ek en my vrou na een van ****son se huur huise gaan kyk. Ons was nogals op ons senuwees gewees. Ons is baie bang vir die virus ding wat daar buite is. Hier is waar ons baie beindruk was. Die staff van ****sons is baie profesioneel. Hulle spuit n mens se hande en lat n mens dadelik welkom voel. Hulle tree ter alle tye profesioneel op en vol kennis. Ek wil vir Dewald baie dankie se dat hy ons na ure gehelp het om na n huis te gaan kyk. Al gaan ons nie nou n ander huis vat nie sal ons defenetief van ****sons gebruik maak in die toekoms. Ons beveel ****sons aan vir enige iemand. Nogmals baie dankie vir julle goeie diens hou so aan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)