NK
Nadene K

1 reviews | Active since May 2016

12 Jul 2016, 17:44

Patetiese dienslewering deur Dialdirect

Vandag twee weke terug was ek betrokke in 'n voertuigongeluk. Dit is al op die toneel van die ongeluk bevestig dat die ongeluk die skuld van die derde party was wat agter in my voertuig vasgery het. Dit is duidelik as mens na die fotos kyk wat geneem is. Na vele oproepe na Dialdirect is daar meer as n week terug uiteindelik aan my gese dat my voertuig afgeskryf word. Ek is dokumente aangevra en het so gou moontlik vir hullee deurgestuur. Ek het maandag 04/07/16 ****ak met die claims departement gemaak en is nie juis enige duidelikheid gegee nie. Dinsdag het een van hulle konsultante my ges***el en ek is belowe dat ek of Donderdag of Vrydag voor ''close of business'' duidelikheid oor die saak sal he. Vrydag middag het ek weer ****ak gemaak met Dialdirect en ek is weereens lee beloftes gemaak. Maandag oggend 11/07/2016 was ek deur 'n dame ge****ak wat weereens nog informasie benodig het. Ek het weereens die informasie aangestuur en niks verder gehoor nie. Vandag het ek weereens niks van Dialdirect gehoor nie en moes weereens ****ak met Dialdirect maak. Julle het kamstig die informasie gekry wat julle soek maar wil nou verdere ondersoek doen. Ek was besig om met n konsultant te praat toe my lyn afsny. Die konsultant het nie eers die ordentlikheid on terug te s***el nie. Toe ek weer om 17:01 terugs***el toe is die kantore gesluit. Julle dienslewering is pateties. Ek is nou al twee weke sonder vervoer. My welstand is afhanklik van vervoer. Nou word ek so hanteer. Dis nie eers te praat van die honderde rande in lugtyd wat ek moet spandeer om julle te ****ak.

Dit lyk as of julle net rede soek om die eis van die hand te wys. Julle dieslewering is pateties. Ek sal beslis nie weer vir julle 'n goeie verwysing gee na die swak diens wat ek by julle ontvang nie. Ek is raadop en gaan beslis ****ak maak met die kort termyn versekerings ombudsman.

0
Replies (2)
Dialdirect
Dialdirect's reply12 Jul 2016, 19:03
Official

Thank you for your comments.

We will be in contact with you during business hours to discuss your concerns.

Regards,

The Dialdirect Team

Dialdirect
Dialdirect's reply13 Jul 2016, 13:29
Official

We can confirm that your claim was finalised earlier today and apologise for the delay as well as the inconvenience that was caused.

You are welcome to contact us should you need any further assistance with regards to your claim.

Regards,

The Dialdirect Team