mM
marika M

1 reviews | Active since Sept 2014

21 Nov 2024, 17:23

DIALDIRECT STEEL MY GELD

Ek het motor versekering uitgeneem by Dialdirect, Het binne ongeveer 48 tot 72 uur die versekering gekanselleer, groot was my verbasing toe hulle op 14/11/24 die premie geneem het, Ek het hulle ge****ak en die persoon se toe hulle moet na die oproep opnames luister en dan sal hulle besluit of hulle my sal terug betaal, Nodeloos om te se dis is 'n week later en ek het nog geen terugvoer gekry nie, Indien ek hulle s***el se die call centre net hulle sal die persoon met wie ek gepraat het 'n boodskap gee om my terug te s***el, Geen ****ak van hulle nie en geen terug betaling nie. Mense wees asb 100% seker voordat jy 'n versekering uitneem en meer nog voor jy jou bank besonderhede verskaf.

0
Replies (3)
Dialdirect
Dialdirect's reply21 Nov 2024, 17:27
Official
Hi Marika We are disappointed to hear about your service experience.  Kindly note that your matter has been escalated to the relevant team to look into.  Kind Regards,
The Dial direct Team.
mM
marika M's update21 Nov 2024, 17:29
Reviewer Update
HOPEFULLY WITH A REFUND
Dialdirect
Dialdirect's reply21 Nov 2024, 17:36
Official
Please note that one of our representatives will be in contact with you by tomorrow before end of business day.