WG
Willem G

1 reviews | Active since Nov 2015

01 Nov 2015, 14:02

Bad service from Dail Direct (Car accident)

Ek het my seun, dogter en my man as bestuurders vir my GWM Hover op gegee toe ek Hover verseker het by Dail Direct. Ek verseker all 9j en 6m by Dail Direct en was nog nooit agterstallig met my premies nie en look nog nooit n motor eis gehad nie. My seun was in n ongeluk die 12 Okt 2015 met die Hover. Tot vandag 1Nov 2015 het ek nog geen antwoorde van Dail Direct ontvang nie. Hulle stuur mense uit na my bure om te hoor met watter voertuie ons ry. Orals om my het die bure tenminste 6voet mure op. Nog will ek ASB by Dail Direct hoor. Hulle moet by die bure navrae doen oor wanneer presies watter van die vyf voertuie ry. Day, Datum en uur. Want ek voel net, as ek ry moet die bure oor die mure, soos vinke, hang. Soos die man wat hulle na my bure toe gestuur het, om my te ondersoek soos n *****. Maar my premies was vir 9j en 6m goed genoeg. Jou eis ek my gesprekke op band van Dail Direct net om alles te bevestig. Ek het al klomp oproepe gemaak in die tyd na Dail Direct maar die wat met my eis werk, antwoord net nooit nie hulle fone nie, en bel ook nooit terug nie. As dit is hoe hulle, hulle getroue klante behandel. Is ek klaar met hulle en sal ek kennis gee. W.M & A.E Grundlingh

0
Replies (1)
Dialdirect
Dialdirect's reply02 Nov 2015, 08:17
Official
Hello Willem Grundling,

We acknowledge receipt of your complaint.

We confirm that one of our Customer Relation Specialists has been in contact with you. The agreement is that you can expect a call from our claims department who will provide you with feedback on the claim, and to discuss the administration process of the claim with you.
We will also investigate the fact that you were not updated during the claims process and address the matter internally.
We apologise for the frustration caused and invite you to contact our Customer Relation Specialist should you require further assistance.
Regards,
The Dialdirect Team.