NT
Nadia T

1 reviews | Active since Feb 2016

09 Feb 2018, 21:41

Slegste diens ooit.

Dail a bed moes 'n aflewering kom doen die dag by my. Ek het 'n week voor die tyd bevestig dat die aflewering asb voor 2 gedoen moet word want moet by die werk kom. Daar word gebel en gese hulle hardloop laat met die aflewering sal belowe voor 3 gedoen word. Ek sit ampe 2 ure en wag vir die mense elke keer as ek bel belowe hulle hulle is 5 min weg hulle is oppad. Ek wag meer as 2 ure na die tyd wat hul moes aflewer vir hulle. Maak my 2 en n half ure laat vir werk agv hulle is 5min weg. Hoe belaglik is dit net nie. Dan word daar gesê dis nie hulle skuld daar is so baie aflewerings nie. Dan moet die roete beter beplan word.

0
Replies (1)
Dial-a-bed
Dial-a-bed's reply28 Mar 2018, 11:43
Official

Hi Nadia

Dial-a-Bed would like to apologise for the inconvenience caused due to this.

Kind regards

Dial-a-Bed Team

Best regards,