DS
Deirdre S
1 reviews | Active since Jun 2021
13 Nov 2024, 10:27
Allan from DHL International gets a 5-star rating from us
Dankie aan DHL International vir hulle uitstekende klientediens. Ons plaaslike DHL drywer, Allan, is altyd baie vriendelik en behulpsaam, en ons kan altyd op hom staatmaak om ons pakkies "veilig" en betyds in Gansbaai te kom aflewer. Beslis 5 sterretjies van ons af!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)