JJ
Johann J

1 reviews | Active since Jun 2018

13 Sept 2025, 23:16

Moenie DGR Activities gebruik in Dinokeng vir Game drives nie

Wow dit was glad nie wat ons in gedagte gehad het nie. Jy book a game drive in Dinokeng en verwag om die groot 5 tesien veral oor jy dit reel en betaal met mense wat da werk en dit elke dag doen. Die voertuig was glad nie padvardig nie. Die drywer sukkel so lank om die voertuig in Reverse tesit en dit in reverse tekry. As hy die voertuig afsit moes ons wragtig die bakie gestoot het om wee lr testart. Hoe verwag jy van die klient om jou testoot dat die voertuig moes start. Dit het meer as 1 keer gebeur. As die man wat da werk kon hy ons skaars diere wys. Al wat ons gesien het was Zebras kameel perde en Wille beeste. Ons het glad nie n leeu n renoster n cheetah of enige olifante gesien nie. Jy betaal soveel en doen dit met vertroue om teweet dis die mense wat weet wat da angan.

Met al die geld wat hulle maak wat word da met die geld gedoen as hulle voertuig nie eers in stant gehou Kan word nie.

0
Replies (0)