DK
Dalene K
1 reviews | Active since Feb 2021
11 Feb 2021, 14:40
Uif claim
Ek sukkel vanaf Julie verlede jaar met my uif. Ek is “retrenced” by my werk het einde Junie 2020 klaar gemaak. My aansoek is oorspronklik ingedien by Goodwood kantoor waar my van toe verkeerd gespel is op die sisteem. Ek is laat weet my werk het n fout gemaak met die datum van laaste dag van werk op my Ui19, toe is my aansoek afgekeer deurdat dit wys ek het nog Ters gekry. Ek is toe meegedeel dat my werk moet weer Ui19 met die regte datum van laaste dag van werk stuur, wat toe gedoen is op die 17 Desember 2020. Ek is toe in kennis gestel dat hul dit dadelik deurstuur vir vaslegging. Tot op hede vandag geen terugvoering na vele navrae oor wat aangaan. Ek is regtig moeg en siek !!!!!!!!!!!!!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)