tB
tina B

1 reviews | Active since Aug 2016

25 Aug 2016, 10:29

problem with uif claim

<p>My man het hartversaking en copd,in januarie 2016 het hy n hartstilstand onder narkose gehad wat hom met breinskade gelos het. Weens die erge breinskade het hy sy werk verloor. Ek het dadelik in februarie 2016 aansoek gedoen vir sy uif bydrae wat hy bygedra het toe hy gewerk het. Die vroutjie wat ons gehelp het deur ufilling,het die verkeerde claim deur gesit,naamlik vir iod. ek en my man se werk bel gereeld en stuur emails,maar geen trugvoering. die claim is in rustenburg ingedien,maar is oorgeplaas pretoria toe onder n saak nommer. Maandag het uif my laat weet daar kort inligting op sy UI2.7,maar donderdag laat weet uif,my claim is afgekeur omrede my man na 6 maande van sy siekte aansoek gedoen het,wat nie die geval is nie. Ons het werklik die geld nodig omrede ons sonder inkomste is. Kan U my asb help met my klagte,ons vra net die geld trug wat my man toekom. Baie dankie.</p>

0
Replies (0)