cC
chris C

1 reviews | Active since Apr 2011

12 Jul 2015, 19:32

Just poor service

In Febuaie 2015 het ek by die boksburg uif kantoor in gegaan om n eis te reg. na op en af het ek die 4 de April het ek my kart gekry en daar is gese ek moet die 9 junie kon teken. Die 9 junie was ek daar na ek 4 en n half uur in die ry gestaan het met n rug probleem waar ek 3 opersies gehad her net om te se ek moet die 9 Julie kom want ek is nie goed gekeer nie. maar ek moet die laste 2 weke bel voor ek kom om te hoor of ek goed gekeer is hulle is so swak dat hulle nie eers hulle voone andwoord nie. Ek het die oos kaap gebel en was sekonde toe se hulle ek is nog nie goed gekeer nie en hulle se dis swak dat johannesburg so lank vat. Toe ek die die 9 Julie daar was se hulle ek is nog nie goed gekeer nie. Toe ek vra se hulle hulle kan nie se nie. Nou moet ek die 10 Agustus gaan teken. Dis nou amper 20 weke wat ek wag vir dit en tusen sukel ek en hulle doen niks. As jy nie wil bt nie gaan hulle hof toe. So asb as niemand hierdie saak kan help nie sal ek ook hof toe moet gaan.

0
Replies (0)