RJ
Rolline J

1 reviews | Active since Jul 2021

14 Nov 2022, 18:47

Department of Labour UIF Claims Atlantis

Op 1 Januarie 2022 het ek Lionel Snel na die UIF kantore te atlantis gegaan vir my UIF uitbetaling. Tot op vandag 14 November 2022 het ek nog geen betaling ontvang. Ek het nou al meer as 10 keer gegaan na die UIF kantoor in atlantis. Elke keer is dit een of ander verskoning. Of dit wys Offline of dit wys pending of in process. Dit is uiters swak diens wat gelewer word. Elke keer se ryery is petrolgeld en ek het tot op vandaf nie n sent ontvang nie. Hoe gaan ek tewerke want dit is onaanvaarbaar.

0
Replies (0)