MP
Martie P

1 reviews | Active since Feb 2013

25 Oct 2022, 21:57

Departement van Labour

My man het die 11 de Oktober 2022 gaan teken vir sy UIF wanneer hy geteken het vat dit so 10 werks dae wat Maandag die 24ste al om was en hy het nog geen gelde ontvang van UIF af nie dit is nie ons as die publiek se skuld as daar bedrog gepleeg word nie en ook nie ons skuld dat die masjiene breek nie. Ek weet daar is baie korupsie in die Staatsdiens aan die gang maar dan voel ek ons President moet iets daaraan doen ek praat names die publiek wat net soos ons afhandlik is van hulle UIF gelde om hulle rekeninge te kan betaal.

0
Replies (0)