1 reviews | Active since May 2015
Waiting for ID 6MONTHS
Ek is so de hell in ek kan slange vang. Ek het die 11de Desember 2014 gaan aansoek doen vir my nuwe ID want ek het getrou en moes dus my van gaan verander het. Vandag 06/05/2015 6 maande later en ek het nog steeds nie my ID ontvang nie na hulle vir my gese het dit neem net 2WEKE!!!! Na 2 weke om is het ek hulle ge****ak en grvra wat is die probleem volgens hulle was daar fout met my vinger afdrukke en moes ek net nog so maand wag. Van daar af het ek hulle maandeliks ten minste twee maal gebel....waar ek elke keer dieselfde verskoning moes hoor. Maart 2015 het ek weer gebel en toe is die probleem blykbaar uit gesort en sou ek net nog 'n week moes wag...vandag 06/05/2015 het ek weer Wolmaransstad tak gebel en toe moes ek weer hoor hoe daar steeds foute is met my vingerafdrukke na dit glo in Maart uitgesort was....Ek bel toe hulle hoofkantoor wat vir my toe die waarheid vertel van hoe my aan soek van Desember 2014 nog nie eers na hulle (hoofkantoor) toe deur gestuur is nie. Ek is vreeslik ongelukkig met die patetiese diens wat ek van die plek af gekry het en ek sit steeds sonder 'n ID!!!!!! Waarvoor ek ook betaal het en nog nie ontvang het nie.Ek is hoogs onsteld. Die diens is ***!!!!
