NB
Nicolene B
1 reviews | Active since Mar 2023
24 Mar 2023, 16:31
Swak diens
Was vandag by Home Affairs in Menlyn. Daag daarop jy word voor gekeur by die deur en dan vra hulle jou het jy 'n afspraak. Nêrens op hulle website waar jy jou aansoek voltooi wys dit dat jy Babs Online moet gebruik vir afspraak. So tik ek toe Babs Online ek wil 'n afspraak maak, wat 'n gesukkel, ek kry nêrens 'n tyd vir afspraak ek stap toe terug om te vra of daar fout is. Die persoon by die deur druk omtrent 4 bladsye in my gesig om te wys hoe vol hulle is. Ek dink dit was bietjie ongeskik gewees, en hulle was glad nie vriendelik nie. Die tak was ook nie baie besig nie maar jy word nog steeds toegang geweier. Ek sal nooit weer soontoe gaan nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)