GV
Gert V
1 reviews | Active since Feb 2021
08 Sept 2021, 15:05
Puik dienslewering
Op 30 Augustus 2021 aansoek gedoen vir passport & op 7 September 2021 (8 dae) dokument ontvang by Binnelandse Sake Stellenbosch. Baie dankie vir puik dienslewering. Julle is baie vriendelike & hulpvaardig
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)