BB
Belinda B

1 reviews | Active since Dec 2018

10 Dec 2018, 11:31

Binnelandsesake Probleem

Ek het aansoek gedoen vir n unabridged birth certificate op die 10de Oktober by Wolmaranstad se homeaffairs.Op 6 weke toe bel ek om te hoor hoe ver my unabridged want hul se dit vat 6 tot 8 weke so wag ek toe tot 8 weke. Bel toe weer hul se nee dis nou eers 7 weke dis van 10 Okt tot 10 Des volgens my datums trek ek al in week 9 amper 10 weke .Vanoggend toe ek bel toe se hul nee dit gaan nog n week vat want hul moet eers uitvind wat gaan aan.Ek het my unabridged nodig vir my verblyf in Holland ek het aansoek gedoen vir au pair werk daar ek hom dringend nodig. Ek is raadop my hele aansoek is vertraag nou agv die nodige tyd vermors.

0
Replies (0)