IL
ILSE L
1 reviews | Active since Jun 2016
09 Jun 2016, 08:29
BINNELANDSE SAKE
<p>Ek, Christa Muller het verlede jaar op die 13de Junie bykans 'n jaar terug met Anton Meyer getroud. Tot op hede het Binnelandse sake allerlei verskonings nadat daar elke maand opgevold is oor hoekom on huwelikstaat nog nie gedruk is nie, elke keer moet ons alles van voor af indien. Die laaste maand het my man dit elke week opgevolg en elke keer die dokument van voor af ingedien. Ons het al lankal moed opgegee en vra u nou vir raad</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)